“Ek wil net dankie sê vir die professionele manier waarop jy die familie terapie gelei het. Ons baat nou nog daarby en dit het ons almal goed gedoen. Die kinders is baie meer verdraagsaam met mekaar, en gereelde familie vergaderings is nou belangrik.”